Sentrum vir Hernubare en Volhoubare Energie Studies

Sentrum Vir Hernubare En Volhoubare Energie Studies-Free PDF

  • Date:25 Feb 2020
  • Views:58
  • Downloads:0
  • Pages:19
  • Size:1.18 MB

Share Pdf : Sentrum Vir Hernubare En Volhoubare Energie Studies

Download and Preview : Sentrum Vir Hernubare En Volhoubare Energie Studies


Report CopyRight/DMCA Form For : Sentrum Vir Hernubare En Volhoubare Energie Studies


Transcription:

Inleiding 3,Wat is klimaatsverandering 3,Waarom het klimaatsverandering n kwessie geword 3. Die kweekhuiseffek 3,Ons rol as onderwysers 3,Hoe kan hernubare energie van hulp wees 3. Watter wiskundekennis en vaardighede kan help 3, Waar word hierdie wiskunde in die Kurrikulum en assesseringsbeleidsverklaring KABV. aangetref 4,1 Globale grafieke 5, Progressie in die onderwerp Grafieke in die KABV 5. 1 1 AKTIWITEIT 1 KOPPEL BESKRYWINGS AAN GRAFIEKE ONDERWYSERSNOTAS 6. AKTIWITEIT 1 KOPPEL BESKRYWINGS AAN GRAFIEKE 7, 1 2 AKTIWITEIT 2 INTERPRETASIE VAN GRAFIEKE ONDERWYSERSNOTA 8.
AKTIWITEIT 2 INTERPRASIE VAN GRAFIEKE 8, 1 3 AKTIWITEIT 3 DUI STYGING EN DALING OP GRAFIEKE AAN ONDERWYSERSNOTAS 10. AKTIWITEIT 3 DUI STYGING EN DALING OP GRAFIEKE AAN 10. 2 Hernubare energieverwante wiskundeprojekte 13,Projekte in die Senior Fase Wiskunde KABV 13. 2 1 PROJEK 1 ENERGIEVERBRUIK IN JOU HUIS ONDERWYSERSNOTAS 14. PROJEK 1 ENERGIEVERBRUIK IN JOU HUIS 15, 2 2 PROJEK 2 BOU N PIZZABOKSOOND ONDERWYSERSNOTAS 18. Wat is klimaatsverandering, Klimaatsverandering verwys na aansienlike en langdurige veranderings in langtermynweerpatrone in n spesifieke. streek of oor die hele Aarde Dit verwys na veranderings in algemene weerpatrone en sluit in re nval temperatuur. en wolkbedekking Klimaatsverandering kan die voorkoms van ekstreme weerstoestande in n gebied laat toeneem. of dit laat afneem of tot n verskuiwing in die tradisionele weerpatrone in n gebied lei. Waarom het klimaatsverandering n kwessie geword, Wetenskaplikes is al hoe meer daarvan oortuig dat menslike aktiwiteite n beduidende rol in ons klimaat vervul en.
veranderings in die klimaat veroorsaak Die natuurlike omgewing vind dit egter moeilik om by die tempo van hierdie. veranderings aan te pas Die gevolge van klimaatsverandering sluit in n toename in uiterste weersomstandighede al. hoe meer vloede en droogtes verminderde landbou opbrengste poolyskappe wat smelt en plant en diersoorte. wat uitsterf Hierdie veranderings kan sowel die natuurlike w reld as ons menslike samelewings ingrypend. be nvloed Leerders het die wiskundige en geografiese kennis en vaardighede nodig wat aan die grondslag van n. begrip van klimaatsprosesse en klimaatsverandering l om hierdie veranderings effektief te kan aanpak. Die kweekhuiseffek, Om te kan verstaan hoe klimaatsverandering werk en hoe dit die mensdom be nvloed moet ons eers verstaan hoe. dit in die natuur plaasvind Die kweekhuiseffek is n natuurlike proses wat n belangrike rol vervul om die. temperatuur van ons planeet te laat afkoel Energie van die son dring die atmosfeer binne en word deur die Aarde se. oppervlak geabsorbeer wat dit verwarm n Deel van die energie word van die Aarde se oppervlak weggekaats veral. by die pole en in ander sneeu of ysbedekte gebiede terwyl nog n deel as hitte van die aardoppervlak uitstraal n. Persentasie van die hitte word in atmosferiese gasse vasgevang Gasse wat hitte absorbeer word kweekhuisgasse. genoem en sluit in koolstofdioksied metaan distikstofmonoksied en veral waterdamp Hierdie gasse vervul die rol. van hitteabsorbeerders wat die Aarde warm hou Sonder hulle sou die Aarde ongeveer 35 C kouer gewees het. Ongelukkig stel baie menslike aktiwiteite soos die verbranding van fossielbrandstowwe vir energie vervoer en. ontbossing deur brande opgegaarde koolstofdioksied en ander kweekhuisgasse in die atmosfeer vry Die gevolg van. hierdie ekstra gasse is dat al hoe meer hitte geabsorbeer en behou word wat die Aarde n bietjie warmer maak as. wat dit andersins sou wees n Styging van slegs 1 C in die w reldwye gemiddelde temperatuur het geweldige. implikasies vir die Aarde se stelsels en dus ook vir die lewe hier op die planeet. Ons rol as onderwysers, Die menslike antropogeniese oorsake van verhoogde koolstofdioksiedvlakke en die gevolglike veranderende. klimaat is belangrike redes tot kommer Ons persoonlike besluitnemingsvermo sal uiteindelik bepaal of ons ons. doelwitte naamlik om hierdie gevolge te temper gaan bereik of nie Ons verwag van leerders om die wetenskap. agter die klimaat te verstaan om te begryp wat die huidige klimaatsverandering voortdryf en waarom dit ongewoon. is Verder vra ons dat leerders begryp watter impak klimaatsverandering op hulle lewe kan h en hoe die besluite. wat hulle neem tot n oplossing kan bydra of minstens kan help om die probleem te verlig. Hoe kan hernubare energie van hulp wees, Die mees koste effektiewe oplossing vir klimaatsverandering is om ons energieverbruik te verminder deur meer. energiedoeltreffend te raak en terselfdertyd ons afhanklikheid van fossielbrandstowwe te verminder en na meer. omgewingsvriendelike energieopwekking oor te skakel. Watter wiskundekennis en vaardighede kan help, 1 Die leerders benodig kernkennis en vaardighede in datahantering data uitbeelding in grafieke sowel as. grafiekinterpretasie om sin te kan maak van wat wetenskaplikes oor klimaatsverandering te s het Hulle het ook n. begrip van die wetenskap en uitdagings van hernubare energie tegnologie nodig. 2 Verder benodig leerders die vaardigheid om hulle wetenskaplike kennis op probleemoplossingsituasies toe. Waar word hierdie wiskunde in die Kurrikulum en assesseringsbeleidsverklaring KABV. Die Wiskunde Senior Fase KABV verwys na die volgende spesifieke doelwitte en spesifieke vaardighede die dele wat. veral van belang is verskyn in vetdruk,2 3 SPESIFIEKE DOELWITTE.
Die onderrig en leer van Wiskunde is daarop gerig om die volgende in die leerder te ontwikkel. n kritiese bewustheid van hoe wiskundige verwantskappe in sosiale omgewings kulturele en ekonomiese. verband gebruik word, die selfvertroue en bevoegdheid om enige wiskundige situasie te hanteer sonder om deur n vrees vir Wiskunde. gekniehalter te word, n waardering vir die skoonheid en elegansie van Wiskunde. n gees van weetgierigheid en n liefde vir Wiskunde. erkenning dat Wiskunde n kreatiewe deel van menslike aktiwiteite is. diepgaande konseptuele begrippe ten einde Wiskunde te verstaan en. verwerwing van spesifieke kennis en vaardighede wat nodig is vir. die toepassing van Wiskunde m b t fisiese sosiale en wiskundige probleme. die studie van verwante vakmateriaal byvoorbeeld ander vakke. verdere studie in Wiskunde,2 4 SPESIFIEKE VAARDIGHEDE. Vir die nodige wiskundige vaardighede behoort die leerder. die korrekte wiskundige taal aan te leer, getalbegrip te ontwikkel bewerkings en die toepassings daarvan te kan doen. te leer om te luister te kommunikeer te dink en logies te redeneer asook die wiskundige kennis te kan toepas. inligting te ondersoek te analiseer voor te stel en te interpreteer. vaardig te wees in probleemstelling en probleemoplossing en. n bewustheid te ontwikkel van die belangrike rol wat Wiskunde in alledaagse situasies vervul insluitend die. persoonlike ontwikkeling van die leerder, Hierdie spesifieke doelwitte en spesifieke vaardighede ondersteun die vyfde beginsel van ons Suid Afrikaanse.
kurrikulum naamlik, Menseregte inklusiwiteit omgewings en sosiale geregtigheid die infasering van die beginsels en praktyke van. sosiale en omgewingsgeregtigheid en menseregte soos dit in die Grondwet van die Republiek van Suid Afrika. omskryf word,Verdere studie in wiskunde, Ons land het baie meer wiskundiges nodig wat in wiskundige modellering belang stel om hul gewig by die vakgebied. hernubare energie tegnologie in te gooi en ons begrip van klimaatsverandering uit te brei. 1 Globale grafieke,Progressie in die onderwerp Grafieke in die KABV. Hier fokus ons op n onderafdeling van die onderwerp Grafieke naamlik Globale grafieke In graad 7 termyn 3 word. daar 6 uur aan hierdie onderwerp toegeken in graad 8 termyn 4 word daar ongeveer 5 uit 9 uur daaraan toegeken. en in graad 9 termyn 3 word ongeveer 3 uit 12 uur aan die onderwerp toegeken hoofsaaklik as hersiening terwyl. al die nuwe werk met slegs line re grafieke verband hou. ONDERWERP 2 5 GRAFIEKE,Graad 7 Graad 8 Graad 9, Interpretasie van grafieke Interpretasie van grafieke Interpretasie van grafieke. Analiseer en interpreteer globale Hersien die volgende wat in graad 7 Hersien die volgende wat in graad 8. grafieke van probleemsituasies met gedoen is gedoen is. spesiale fokus op die volgende Analiseer en interpreteer globale Analiseer en interpreteer globale. neigings en eienskappe grafieke van probleemsituasies met grafieke van probleemsituasies met. line r of nie line r spesiale fokus op die volgende spesiale fokus op die volgende. konstant stygend of dalend neigings en eienskappe neigings en eienskappe. line r of nie line r line r of nie line r, konstant stygend of dalend konstant stygend of dalend.
Brei die fokus op eienskappe van maksimum of minimum. grafieke uit om die volgende in te diskreet of aaneenlopend. sluit Brei bogenoemde uit met spesifieke, maksimum of minimum fokus op die volgende eienskappe. diskreet of aaneenlopend van line re grafieke,x as en y as. Teken van grafieke, Teken van grafieke Teken van grafieke Hersien die volgende wat in graad 8. Teken globale grafieke deur gegewe Teken globale grafieke deur gegewe gedoen is. beskrywings van n probleemsituasie beskrywings van n probleemsituasie Teken globale grafieke deur gegewe. te gebruik en identifiseer dit volgens te gebruik en identifiseer dit volgens beskrywings van n probleemsituasie. die bogenoemde eienskappe die bogenoemde eienskappe te gebruik en identifiseer dit volgens. Gebruik tabelle of geordende pare die bogenoemde eienskappe. om posisies aan te dui en teken Gebruik tabelle of geordende pare. grafieke op die Kartesiese vlak om posisies aan te dui en teken. grafieke op die Kartesiese vlak,Brei bogenoemde uit met spesifiek. teken line re grafieke vanaf die,gegewe vergelykings.
bepaal vergelykings vanaf gegewe,line re grafieke,Hierdie afdeling bestaan uit drie aktiwiteite. Aktiwiteit 1 Koppel beskrywings aan grafieke,Aktiwiteit 2 Interpretasie van grafieke. Aktiwiteit 3 Dui styging en daling op grafieke aan. Al die aktiwiteite in hierdie afdeling is aangepas uit die Graad 8 en Graad 9 wiskundeboeke van die Departement. van Basiese Onderwys DBO en die Sasol Inzalo Stigting. 1 1 AKTIWITEIT 1 KOPPEL BESKRYWINGS AAN GRAFIEKE ONDERWYSERSNOTAS. Die eerste aktiwiteit gee leerders n geleentheid om in groepe te werk en die probleem om grafieke aan hulle. beskrywings te koppel op te los Die hoofdoel van die aktiwiteit is om n bewustheid by leerders te ontwikkel van die. koers van die verandering gradi nt en hoe die verandering in die grafiek sigbaar is Probeer die groepe klein hou. nie meer as vier leerders in n groep nie,Voorbereiding. Maak n afskrif van die bladsy met die grafieke en beskrywings op die volgende bladsy en sny dit op sodat elke groep. n volledige stel daarvan kan h,Die opdragte aan die leerders is soos volg. Jy ontvang beskrywings van die temperatuurveranderings op vyf verskillende dae. Jy ontvang ook vyf verskillende grafieke waarop die temperatuurveranderings van die oggend tot die aand verskyn. Skryf n onderskrif by elke grafiek om aan te dui watter dag van die bogenoemde dae die grafiek moontlik voorstel. Punte vir bespreking, Hoe het hulle uitgewerk watter beskrywing by watter grafiek pas Watter leidrade in die beskrywings het hulle.
daarmee gehelp, Die asse van die grafieke is benoem maar daar is geen skaal gegee nie Wat stel die leerders voor as n skaal vir die. Die antwoorde is,A 2 B 3 C 5 D 1 E 4,AKTIWITEIT 1 KOPPEL BESKRYWINGS AAN GRAFIEKE. Dag A Dit is reeds vroeg in die oggend warm Die Dag B Dit is baie koud vroeg in die oggend maar dit. temperatuur verander nie veel gedurende die dag word redelik warm kort n sonop Teen die middag. nie maar laat in die middag veroorsaak n ligte bries steek daar n koue wind op en die temperatuur daal. dat die temperatuur redelik vinnig daal tot laat in die middag Daarna gaan die wind l en dit. word weer warmer na die aand se kant toe, Dag C Dit is vroegoggend warm en die temperatuur Dag D Dit is vroegoggend koud en dit bly heeldag. bly ongeveer konstant tot die middag Daarna daal koud behalwe die kort ruk n middagete wanneer. die temperatuur geleidelik die son vir n tydjie deurbreek. Dag E Dit is al vroeg in die m re warm maar kort,na sonop daal die temperatuur skerp Die. temperatuur bly laag tot die middel van die middag. wanneer dit n bietjie warmer word, 1 2 AKTIWITEIT 2 INTERPRETASIE VAN GRAFIEKE ONDERWYSERSNOTA.
Agtergrondinligting, Die aantal dagligure verander elke jaar namate die seisoene verander In die somer is ons dae lank In die winter is. ons dae egter korter Die hoeveelheid daglig verskil van een plek tot die ander By die ewenaar is die dae en nagte. bykans heeljaar 12 uur lank Dit kan van nut wees om n aardbol te gebruik om die leerders te wys waarom die. hoeveelheid sonskyn by verskillende breedtegrade verander. Grafiek beskikbaar by die volgende webterrein, http astro unl edu classaction animations coordsmotion daylighthoursexplorer html. Vir die tweede vraag kan die leerders gewys word waar die twee genoemde plekke op n w reldkaart of aardbol is. AKTIWITEIT 2 INTERPRASIE VAN GRAFIEKE, 1 Die onderstaande grafiek dui die getal dagligure per dag gedurende die jaar vir Sishen aan Sishen is 27 8. suid van die ewenaar,Dagligure per dag by 27 8o S,Lentenag Somerson Herfsnag Winterson. ewening stilstand ewening stilstand,Getal dagligure.
Dag van die jaar, a Die getal dagligure bereik n maksimum van 13 8 uur op 21 Desember Hierdie getal word aangedui deur die. Aktiwiteit 3 Dui styging en daling op grafieke aan Al die aktiwiteite in hierdie afdeling is aangepas uit die Graad 8 en Graad 9 wiskundeboeke van die Departement van Basiese Onderwys DBO en die Sasol Inzalo Stigting

Related Books