Huntington Siekte Human Genetics

Huntington Siekte Human Genetics-Free PDF

  • Date:13 Apr 2020
  • Views:170
  • Downloads:0
  • Pages:25
  • Size:493.62 KB

Share Pdf : Huntington Siekte Human Genetics

Download and Preview : Huntington Siekte Human Genetics


Report CopyRight/DMCA Form For : Huntington Siekte Human Genetics


Transcription:

Die siekte wat jou familielid het word Huntington Siekte. DIE DOEL VAN HIERDIE HANDLEIDING, Die doel van hierdie handleiding is om vir jou gewoond te maak. met Huntington Siekte sodat jy die simptome sal kan herken. en dat jy sal weet wat om te verwag as die siekte erger word As. jy af en toe hierdie twee boekies lees sal jy kan sien dat baie. van die moeilikhede wat jou familielid ervaar deel is van die. siekte Insluitend is algemene raad van versorging en wenke. wat vir ander oppassers gehelp het Dit mag miskien vir jou. neerslagtig laat voel as jy van die verloop van die siekte lees. terwyl hy nog net ligte simptome ervaar maar jy moet onthou. dat as jy van die veranderinge verwag soos die siekte erger. word jy beter voorbereid sal wees om hierdie uitdagings te. hanteer wanneer hulle wel gebeur, Dit is belangrik dat jy die Algemene Inligting boekie eerste. lees sodat jy die simptome van die siekte goed sal kan. verstaan die oorerflike patroon en die moeilikhede wat jou. familielid ervaar en ook die feit dat jou familielid gewoond moet. raak aan die siekte,MOEILIKE GEDRAG WAT SEKERE OPPASSERS. MAG ONDERVIND TERWL HULLE VIR N,FAMILIELID SORG WAT HUNTINGTON SIEKTE. Dit is belangrik om te verstaan dat pasi nte met Huntington Siekte. sekere gedragspatrone ontwikkel wat deur veranderinge in die brein. self veroorsaak word en dit is daarom dat hulle gefrustreerd of. omgekrap mag word al was hulle nie so voor die simptome. ontwikkel het nie Maar byges reageer hulle ook op die manier. wat die siekte hulle lewens affekteer en hulle verlies aan. selfstandigheid of op die vrees van wat in die toekoms sal gebeur. Met sekere mense wat altyd maar omgekrap of buierig was kan. hierdie streke erger sord met die gang van die siekte. Bui veranderinge Soms word die persoon in homself gekeer. en omgekrap Ander kere word hy maklik ge rriteerd en. senuweeagtig en is hiperaktief en rusteloos Hy word maklik. kwaad en aggressief wat vir die oppasser kan bangmaak want. hierdie uitbarstings is onvoorspelbaar, Gebrek aan bewustheid Die persoon is nie van sy bewegings.
bewus nie Hy kon altyd gewone take vinnig en sorgvuldig. verrig en het hulle ook altyd klaargemaak Nou moet hy. herinner word om hulle te doen en gee nie om hoe hy hulle. uitvoer nie en dikwels maak hy hulle nie klaar nie. Gebrek aan insig en ontkenning Hy verset hom daarteen om. n dokter te raadpleeg want hy dink nie daar is fout nie Hy. word omgekrap en kwaad as ander probeer om hom met die. take te help wat hy nie meer ordentlik kan doen nie Voorheen. was hy altyd liefdevol saggeaard en ondersteunend teenoor sy. vrou en gesin maar nou steur hy hom nie aan hulle nie en kom. ook nie agter of iemand ongelukkig is of bekommerd is nie. Onbuigsame gedrag Die persoon is baie veeleisend Hy hou. nie daarvan as daar enige veranderinge by die huis of in sy. roetine plaasvind nie As hy iets gedoen wil h wil hy dit. dadelik gedoen h en sal nie wag nie al is die oppasser met. een of ander taak besig soos om na n kind te kyk Hy is ook. hardkoppig byvoorbeeld hy verset hom daarteen om sy klere. uit te trek as hulle gewas moet word of hy wil ook nie die. volume van die TV sagter maak as ander wil gesels nie. Verlies van inhibisies In die openbaar is sy gedrag dikwels. n verleentheid Hy mag uit iemand anders se glas drink lelike. taal gebruik of sal dalk sleg praat van iemand wat vir hom kan. hoor Hy mag ook seksueel baie veeleisend raak Dit mag ook. op ongeskikte tye of plekke gebeur, Inisiatief en Dryfkrag Die persoon help nie meer met. huishoudelike pligte nie en let nie op dat sy metgesel sy. verantwoordelikhede moet aanneem sowel as haar eie nie Hy. kom ook nie agter of die huis deurmekaar is nie en dat dit sou. help as hy van die opruiming of wasgoed sou doen nie Dit lyk. asof hy heel gelukkig is om heeldag voor die TV te sit en niks te. Organisasie en beplanning Dit kom voor asof hy nie. georganiseerd is nie en dat hy eenvoudige take soos om aan te. trek om te stort of om sy tande te borsel nie behoorlik kan. uitvoer nie Hy moet aanhoudend herinner word aan wat hy. doen en wat hy daarna moet doen Hy mag sy sokkies en. skoene eers aantrek en dan kan hy nie sy broek daaroor trek. nie of trek sy klere agterstevoor aan of die verkeerde kant om. HANTERING VAN SOMMIGE VAN DIE,PRAKTIESE MOEILIKHEDE WAT MET. HUNTINGTON SIEKTE GEASSOSIEER WORD,Voertuigbestuur. Sodra die pasi nt met Huntington siekte gediagnoseer is. behoort hy die dokter met elke besoek aan die kliniek te. raadpleeg oor motor en voertuigbestuur en wanneer dit wys sal. wees om daarmee op te hou veral as jy die oppasser. agterkom dat hy nie meer so goed bestuur soos voorheen nie. Dikwels besef pasi nte nie dat hulle oordeel nie meer so goed. is nie en dat hulle reaksies stadiger geword het en hulle beland. in motorongelukke voordat hulle besef dat hulle siekte gevaarlik. geword het Dit kan tot beserings lei nie net aan hulle self nie. maar ook aan die bre publiek, Dit is belangrik dat die persoon die medisyne wat die dokter vir. enkele weke voorgeskryf het neem want van die medikasie. neem van twee tot drie weke om te begin werk Pasi nte mag. ander kwale wat die medikasie kan veroorsaak soos n dro. mond met sekere medisyne ervaar maar hulle behoort nie die. medikasie stop te sit sonder om eers die dokter te raadpleeg. nie want sommige van hierdie medisyne neem n hele ruk. voordat die pasi nt daarby baat vind, Roetine afsprake behoort gehou te word sodat die dokter die.
aksie van die medikasie kan kontroleer en dit daarvolgens kan. reguleer Dit mag beteken dat n nuwe medisyne voorgeskryf. kan word of die dosis van die huidige medisyne verhoog of. verlaag kan word of dat die dokter die persoon aans om die. medisyne stop te sit, Soos die persoon se simptome vererger mag die oorspronklike. medisyne nie meer effektief wees nie of dalk selfs gevaarlik. Die gemeenskap se houding teenoor die pasi nte se lomp. manier van loop en hulle spraak wat ge affekteer is. Soms praat gemeenskapslede oor die lomp manier van loop. van die pasi nt en sy spraak wat ge affekteer is en hulle mag. dalk dink hy is dronk Medic Alert armbande kan vir die. pasi nt bestel word wat bewys sal lewer dat hy Huntington. Siekte het Die kliniek kan ook vir jou n brief gee wat die. simptome van die siekte verduidelik en wat jy vir die. gemeenskapslede wat dink dat hy dronk is kan wys,Gemeenskapsdienste. Sodra die pasi nt nie meer kan werk nie is hy geregtig op n. ongeskiktheidstoelae van SASSA South African Social. Security Agency Hy behoort ook hiervoor aansoek te doen. As dit later nodig is dat die vrou man of volwasse kind sy werk. moet prysgee is hy sy geregtig om vir n oppassertoelae van. SASSA aansoek te doen, As dit die ouer is wat n ongeskiktheidstoelae ontvang is die. gesin geregtig om vir n afslag in skoolfooie aansoek te doen. Al lyk die bewegings wat hierdie pasi nte dikwels uitvoer. uitputtend en wat ook vir ander irriterend kan wees is die. pasi nte dikwels onbewus daarvan en dit is ook nie vir hulle n. oorlas nie dus is dit nie altyd nodig dat die dokter medikasie. hiervoor moet voorskryf nie, Hierdie bewegings vermeerder dikwels as die persoon honger. of angstig is Dus is dit belangrik om die die pasi nt genoeg kos. te gee en om n kalm en voorspelbare omgewing te skep. As hierdie bewegings so erg,raak dat hy uit sy stoel uit glip of.
uit sy bed uit val is dit makliker,om sy sitplek en sy slaapgeriewe. te verander as om sy bewegings,te prober beheer Dit kan as volg. bewerkstellig word,Om stopsel waar nodig om sy,elmbo maermerries en enkels. te bind om beserings te voorkom,as hy hom teen die meubels. rondom die stoel of bed stamp,Om weerhoudende lyfbande om.
sy heupe en bors te bind terwyl,hy in n kombuisstoel of om die. tafel sit Die lyfbande moet nie te,styf wees nie,Om in n gemakstoel met stopsel. te sit met n sandsak wat as,gewig gebruik word om,addisionele steun oor sy heupe. of voete om die beenbewegings,te beheer Tekeninge 1 en 2. Jy sal verskeie maniere moet,prober om te sien wat die beste.
manier vir die spesifieke persoon,is Die sandsakke kan gemaak. word deur om plastiese,supermarksakke met sand vol te. maak en om die handvatsels vas,te maak Tekening 3,Plaas die vol sak binne in nog. n plastiese sak met die,vasgemaakte end na ondertoe. en maak die tweede sak vas,sodat die sand nie uitlek nie.
Tekening 4,Om beskermende kussings,rondom die bed te plaas om te. verhoed dat hy hom teen die,meubels stamp of om hom te. beskerm as hy uit die bed uit,Om n dubbele matras op die. vloer te plaas waarop hy kan,slaap om te verhoed dat hy. onnodig val terwyl hy rus,Om te verhoed dat die persoon.
val behoort pasi nte geleer te, word om nie ander take uit te voer soos om te praat of om. dinge rond te dra terwyl hulle loop nie Hulle behoort al. hulle aandag net aan die taak van loop te gee, Loopapparate is nie in n klein huisie of waar die omgewing. sanderig is prakties nie, Pasi nte met Huntington siekte het dikwels probleme om te. slaap Soms slaap hulle gedurende die dag en is heel aand. wakker Ander kere is hulle in die nag baie rusteloos en. hulle bewegings en aktiwiteite kan vir die ander in die huis. of vir die mense wat die kamer met hom deel steur, As die pasi nt probleme het om te slaap behoort dit aan. die dokter gerapporteer te word want daar is baie, effektiewe slaappille wat vir hulle vir aandgebruik.
voorgeskryf kan word, n Tekort aan slaap in die nag is ook n veiligheidsprobleem. want die persoon mag buite rondom die huis rondloop mag. ook die rus van die ander familielede steur mag vergeet. om die deure te sluit en vergeet om die elektriese. toebehore af te skakel, Omdat die risiko bestaan dat die persoon homself kan. brand of n brand kan veroorsaak behoort hy altyd buite die. huis of in a kamer met n sementvloer of gete lde vloer te. rook Hy behoort op n kombuisstoel te sit om die risiko s. van homself te brand of om n brand te veroorsaak te. verminder Dit het betrekking nie net op mense wat, bewegings en ko rdinasie probleme het nie maar op die. meeste mense wat Huntington siekte het want hulle, geheue word al vroeg tydens die siekte aangetas Hulle. behoort definitief nie in die bed te rook nie en behoort ook. vroeg met die verloop van die siekte aan n roetine. gewoond te raak om buite of net in spesifieke kamers te. Kommunikasie, Kommunikasie word taamlik vroeg met die verloop van die.
siekte be nvloed Jy behoort alles moontlik te doen om dit. makliker te maak om te verstaan wat die pasi nt probeer s. en om seker te maak dat hy verstaan wat jy s Die, omgewing behoort stil te wees met geen TV radio of ander. gesprekke nie Die pasi nt behoort gekalmeer en gevra te. word om baie stadig te praat Jy behoort ook stadig te praat. en jy moet vir hom ekstra tyd gee om te dink waaroor jy. gepraat het Gebruik kort sinnetjies en jy moet vir hom baie. tyd toelaat om na te dink waaroor hy gaan praat en ook vir. hom tyd toelaat om te reageer Probeer om nie sy gedagtes. te versteur deur om die vraag te herhaal terwyl hy nog. daaraan dink wat hy gaan s nie Jy moenie haastig met. hom wees nie en hy moet weet dat jy die tyd het om na. hom te luister, Dit is moeilik vir pasi nte wat Huntington siekte het om. dinge te onthou maar as sekere woorde vir hulle voorges. word kan hulle gewoonlik antwoord Dit help ook om vrae. te vra waarop die antwoorde ja of nee is Pasi nte kan baie. meer verstaan as wat hulle kan s selfs in die laat stadium. van die siekte Onthou as jy binne hoorafstand van die. pasi nt praat kan hy verstaan wat jy s al kan hy glad nie. Dit is n algemene verskynsel vir pasi nte met Huntington. siekte om hulleself oor en oor te herhaal en hulle sit vas op. die onderwerp As dit moontlik is probeer om hom van die. onderwerp af te lei Sommige kere help dit om vir hom te. vertel dat jy met daardie onderwerp klaar is en dat jy nou. iets anders bespreek,EET EN SLUK, Pasi nte kan vroeg in die verloop van die siekte probleme met. sluk ervaar Dit is eers vir hulle moeilik om vloeistowwe te sluk. en later ondervind hulle probleme met vaste kos Dit is omdat. hulle moelikheid ondervind,om hulle monde toe te maak en om te kou. om hulle asemhaling in en sluk te ko rdineer,om stadig te eet sonder om hulle kos in te wurg.
om elke mondvol heeltemal te sluk totdat daar geen kos. oorbly nie, om te sluk as hulle monde droog is van die medikasie wat. hulle neem,Algemene verskynsels in verband met eet. Vloeistowwe is die moeilikste om te sluk As,die persoon die vloeistof met n strooitjie drink. sal dit help om te keer dat hy verstik n,Buigbare strooitjie in n plastiese bottel soos. die wat deelnemers aan sport gebruik help,om die vloeistof na agter in die mond te lei en.
dit maak dit makliker om te sluk Dit keer ook,dat die vloeistof uitloop Hierdie bottels en. strooitjies kan by n supermark teen n redelike,prys gekoop word Tekening 5. Onthou dat dit belangrik is dat die pasi nt baie,vloeistof drink veral in die somer. Wees versigtig dat die kos nie te warm is nie want die pasi nt. kan sy tong of mond brand, As hy kunstande valstande het wat nie goed pas nie moet. hulle uitgehaal word voordat hy begin eet sodat hy net hoef te. met Huntington Siekte sodat jy die simptome sal kan herken en dat jy sal weet wat om te verwag as die siekte erger word As jy af en toe hierdie twee boekies lees sal jy kan sien dat baie van die moeilikhede wat jou familielid ervaar deel is van die siekte Insluitend is algemene raad van versorging en wenke wat vir ander oppassers gehelp het Dit mag miskien vir jou neerslagtig laat voel as

Related Books